Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 14:3, 4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 Die priester moet buite die kamp gaan en hom ondersoek. As die melaatse van die melaatsheid genees is, 4 moet die priester hom beveel om twee lewende rein voëls, sederhout, helderrooi materiaal en hisop vir sy reiniging te bring.+

  • Numeri 19:6, 7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 6 En die priester moet sederhout, hisop+ en helderrooi materiaal neem en dit in die vuur gooi waarop die koei verbrand word. 7 Die priester moet dan sy klere was en hy moet in water bad. Daarna mag die priester in die kamp inkom, maar hy sal tot die aand toe onrein wees.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel