Levitikus 23:27 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 27 “Maar op die tiende van die sewende maand is die Versoendag.+ Julle moet ’n heilige byeenkoms hou, en julle moet julle verneder*+ en ’n vuuroffer vir Jehovah aanbied.
27 “Maar op die tiende van die sewende maand is die Versoendag.+ Julle moet ’n heilige byeenkoms hou, en julle moet julle verneder*+ en ’n vuuroffer vir Jehovah aanbied.