Eksodus 25:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 Jy moet twee gerubs van goud maak. Hulle moet met ’n hamer gevorm word, en hulle moet op die twee kante van die deksel wees.+ Eksodus 25:21 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 Jy moet die deksel+ bo-op die Ark sit, en jy moet die Getuienis wat ek jou sal gee, in die Ark sit. 1 Kronieke 28:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Dawid het toe vir sy seun Salomo die bouplan+ gegee van die voorportaal+ en die kamers van die tempel, insluitende die stoorkamers, die dakvertrekke, die binnekamers en die vertrek van versoening.*+
18 Jy moet twee gerubs van goud maak. Hulle moet met ’n hamer gevorm word, en hulle moet op die twee kante van die deksel wees.+
21 Jy moet die deksel+ bo-op die Ark sit, en jy moet die Getuienis wat ek jou sal gee, in die Ark sit.
11 Dawid het toe vir sy seun Salomo die bouplan+ gegee van die voorportaal+ en die kamers van die tempel, insluitende die stoorkamers, die dakvertrekke, die binnekamers en die vertrek van versoening.*+