Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 28:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 Jy moet heilige klere vir jou broer Aäron maak, ’n waardige en pragtige uitrusting.+

  • Eksodus 29:29
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 29 “Die heilige klere+ wat aan Aäron behoort, sal deur sy seuns+ ná hom gebruik word wanneer hulle gesalf word en as priesters ingehuldig word.

  • Levitikus 16:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 Hy moet die heilige kleed van linne+ aantrek, en die kortbroek* van linne+ moet sy kaal liggaam* bedek, en hy moet die lyfband van linne+ om sy middel sit en die tulband van linne+ om sy kop bind. Dit is heilige klere.+ Hy moet in water bad+ en dit aantrek.

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel