Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 1:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 “‘As sy offer ’n brandoffer uit die beeste is, moet hy ’n bul sonder gebrek aanbied.+ Hy moet dit by die ingang van die tent van samekoms vrywillig+ voor Jehovah aanbied.

  • Deuteronomium 12:5, 6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 Julle moet eerder na die plek gaan wat Jehovah julle God vir sy naam en as sy woonplek onder al julle stamme uitkies, en julle moet hom daar aanbid.*+ 6 Dit is waar julle julle brandoffers,+ julle offerandes, julle tiendes,+ die bydrae van julle hand,+ julle gelofte-offers, julle vrywillige offers+ en die eersgeborenes van julle beeste en kleinvee moet bring.+

  • Deuteronomium 12:13, 14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 Wees versigtig om nie julle brandoffers te offer op enige ander plek wat vir julle goed lyk nie.+ 14 Julle moet julle brandoffers net op die plek offer wat Jehovah in een van julle stamgebiede uitkies, en daar moet julle alles doen wat ek julle beveel.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel