Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 17:14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 Want die lewe* van elke soort vlees is sy bloed, want die lewe* is daarin. Daarom het ek vir die Israeliete gesê: “Julle mag nie die bloed van enige soort vlees eet nie, want die lewe* van elke soort vlees is sy bloed. Enigiemand wat dit eet, moet doodgemaak word.”+

  • Deuteronomium 12:23
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 23 Wees net vasbeslote om nie die bloed te eet nie,+ want die bloed is die lewe,*+ en julle mag nie die lewe* saam met die vleis eet nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel