22 “‘Julle moet al my wetsbepalings en al my regterlike bevele onderhou+ en uitvoer,+ sodat die land waarheen ek julle bring om in te woon, julle nie uitbraak nie.+
4“Luister dan nou, o Israel, na die wetsvoorskrifte en die regterlike bevele wat ek julle leer om te gehoorsaam, sodat julle kan lewe+ en kan ingaan en die land in besit kan neem wat Jehovah, die God van julle voorvaders, aan julle gee.