Levitikus 20:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 “‘As ’n man ’n vrou en haar ma neem, is dit ’n afstootlike daad.*+ Al drie moet met vuur verbrand word,+ sodat afstootlike gedrag nie onder julle bly bestaan nie. Deuteronomium 27:23 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 23 “‘Vervloek is die persoon wat seksuele omgang met sy skoonma het.’+ (En die hele volk moet sê: ‘Amen!’)
14 “‘As ’n man ’n vrou en haar ma neem, is dit ’n afstootlike daad.*+ Al drie moet met vuur verbrand word,+ sodat afstootlike gedrag nie onder julle bly bestaan nie.
23 “‘Vervloek is die persoon wat seksuele omgang met sy skoonma het.’+ (En die hele volk moet sê: ‘Amen!’)