Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 15:19
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 19 “‘As ’n vrou ’n afskeiding van bloed het, sal sy sewe dae lank onrein wees omdat sy menstrueer.+ Enigiemand wat aan haar raak, sal tot die aand toe onrein wees.+

  • Levitikus 15:24
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 24 En as ’n man seksuele omgang met haar het en haar menstruele onreinheid op hom kom,+ sal hy sewe dae lank onrein wees, en enige bed waarop hy lê, sal onrein wees.

  • Levitikus 20:18
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 18 “‘As ’n man seksuele omgang het met ’n vrou wat menstrueer, het hy sowel as sy haar bloedvloeiing ontbloot.+ Hulle moet albei doodgemaak word en so uit hulle volk verwyder word.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel