15 “‘As ’n man seksuele omgang met ’n dier het, moet hy vir seker doodgemaak word, en julle moet die dier doodmaak.+ 16 As ’n vrou seksuele omgang met enige dier het,+ moet jy die vrou en die dier doodmaak. Hulle moet vir seker doodgemaak word. Hulle is verantwoordelik vir hulle eie dood.