Levitikus 5:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Hy moet van die bloed van die sonde-offer teen die kant van die altaar spat, maar die res van die bloed moet hy aan die voet van die altaar laat uitloop.+ Dit is ’n sonde-offer.
9 Hy moet van die bloed van die sonde-offer teen die kant van die altaar spat, maar die res van die bloed moet hy aan die voet van die altaar laat uitloop.+ Dit is ’n sonde-offer.