3 Hy moet ’n deel van die vrede-offer as ’n vuuroffer vir Jehovah aanbied:+ die vet+ wat die ingewande bedek, al die vet wat om die ingewande is 4 en die twee niere met die vet daaraan wat naby die lende is. Hy moet ook die vet aan die lewer saam met die niere verwyder.+