Levitikus 21:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Hulle moet heilig wees vir hulle God,+ en hulle moenie die naam van hulle God ontheilig nie,+ want hulle bied Jehovah se vuuroffers aan, die brood* van hulle God, en hulle moet heilig wees.+
6 Hulle moet heilig wees vir hulle God,+ en hulle moenie die naam van hulle God ontheilig nie,+ want hulle bied Jehovah se vuuroffers aan, die brood* van hulle God, en hulle moet heilig wees.+