Eksodus 16:30 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 30 Die volk het dus op die sewende dag die Sabbat gehou.*+ Eksodus 20:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 maar die sewende dag is ’n sabbat vir Jehovah jou God. Jy mag geen werk doen nie, nie jy of jou seun of jou dogter of jou slaaf of jou slavin of jou mak dier of die uitlander wat in julle stede* woon nie.+ Handelinge 15:21 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 Want van die ou tyd af was daar in elke stad mense wat Moses verkondig het, omdat hy elke sabbat in die sinagoges voorgelees word.”+
10 maar die sewende dag is ’n sabbat vir Jehovah jou God. Jy mag geen werk doen nie, nie jy of jou seun of jou dogter of jou slaaf of jou slavin of jou mak dier of die uitlander wat in julle stede* woon nie.+
21 Want van die ou tyd af was daar in elke stad mense wat Moses verkondig het, omdat hy elke sabbat in die sinagoges voorgelees word.”+