10 “En by julle vreugdevolle geleenthede+ – julle feeste+ en die begin van julle maande – moet julle op die trompette blaas wanneer julle brandoffers+ en vrede-offers*+ offer. Hulle sal vir julle dien as ’n herinnering voor julle God. Ek is Jehovah julle God.”+
29“‘En in die sewende maand, op die eerste van die maand, moet julle ’n heilige byeenkoms hou. Julle mag geen harde werk doen nie.+ Dit is ’n dag waarop julle op die trompet moet blaas.+