Numeri 28:26 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 26 “‘Op die dag van die eerste opbrengs,+ gedurende julle fees van die weke,+ wanneer julle ’n nuwe graanoffer vir Jehovah aanbied,+ moet julle ’n heilige byeenkoms hou. Julle mag geen harde werk doen nie.+ Numeri 29:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 “‘En op die tiende van die sewende maand moet julle ’n heilige byeenkoms hou,+ en julle moet julle verneder.* Julle mag geen werk doen nie.+
26 “‘Op die dag van die eerste opbrengs,+ gedurende julle fees van die weke,+ wanneer julle ’n nuwe graanoffer vir Jehovah aanbied,+ moet julle ’n heilige byeenkoms hou. Julle mag geen harde werk doen nie.+
7 “‘En op die tiende van die sewende maand moet julle ’n heilige byeenkoms hou,+ en julle moet julle verneder.* Julle mag geen werk doen nie.+