Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 27:20, 21
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 20 “Jy moet die Israeliete beveel om vir jou suiwer, uitgestampte olyfolie vir die lampstaander te bring, sodat die lampe kan bly brand.+ 21 Aäron en sy seuns moet reël dat die lampe in die tent van samekoms, wat buite die gordyn* naby die Getuienis+ is, van die aand tot die oggend toe voor Jehovah bly brand.+ Dit is ’n permanente wetsbepaling vir die Israeliete, wat hulle in al hulle geslagte moet nakom.+

  • Numeri 8:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 “Sê vir Aäron: ‘Wanneer jy die lampe aansteek, moet die sewe lampe die ruimte voor die lampstaander verlig.’”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel