1 Konings 21:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Maar Nabot het vir Agab gesê: “Omdat ek weet hoe Jehovah daaroor voel, sal ek nie eers daaraan dink om die erfdeel van my voorvaders vir u te gee nie.”+
3 Maar Nabot het vir Agab gesê: “Omdat ek weet hoe Jehovah daaroor voel, sal ek nie eers daaraan dink om die erfdeel van my voorvaders vir u te gee nie.”+