-
Levitikus 25:25-27Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
25 “‘As jou broer arm word en ’n deel van sy eiendom moet verkoop, moet ’n terugkoper wat ’n nabye familielid is, kom en terugkoop wat sy broer verkoop het.+ 26 As iemand geen terugkoper het nie, maar hy ryk word en genoeg vind om dit terug te koop, 27 dan moet hy die waarde daarvan uitwerk op grond van die aantal jare vandat hy dit verkoop het en die verskil terugbetaal aan die man aan wie hy dit verkoop het. Dan mag hy na sy eiendom terugkeer.+
-