-
Numeri 4:38-40Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
38 Die seuns van Gerson+ is geregistreer volgens hulle families en volgens hulle vaderhuis, 39 almal tussen 30 en 50 jaar oud wat in die groep was wat die toewysing gehad het om by die tent van samekoms te dien. 40 Dié wat volgens hulle families en volgens hulle vaderhuis geregistreer is, was altesaam 2 630.+
-