18 “Ek het toe hierdie bevel aan julle gegee: ‘Jehovah julle God het hierdie land aan julle gegee om dit in besit te neem. Al julle dapper manne moet wapens opneem en voor julle broers, die Israeliete, oorgaan.+
12 En die Rubeniete, die Gadiete en die halwe stam van Manasʹse het in gevegsformasie voor die ander Israeliete deurgegaan,+ net soos Moses vir hulle gesê het.+