-
Numeri 32:16Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
16 Hulle het later na hom toe gekom en gesê: “Laat ons hier klipkrale vir ons vee en stede vir ons kinders bou.
-
-
Numeri 32:34-38Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
34 En die kinders van Gad het Dibon+ gebou,* sowel as Aʹtarot,+ Aʹroër,+ 35 Atrot-Sofan, Jaser,+ Jogʹbeha,+ 36 Bet-Nimra+ en Bet-Haran,+ versterkte stede, en hulle het klipkrale vir die kleinvee gebou. 37 En die kinders van Ruben het Hesbon+ gebou, sowel as Eleaʹle,+ Kirjataʹim,+ 38 Nebo+ en Baäl-Meon+ – hulle name is verander – en Sibma. Hulle het die name verander van die stede wat hulle herbou het.
-