-
Josua 1:12-14Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
12 Josua het vir die Rubeniete, die Gadiete en die halwe stam van Manasʹse gesê: 13 “Onthou wat Moses, die kneg van Jehovah, julle beveel het:+ ‘Jehovah julle God gee julle rus, en hy het julle hierdie land gegee. 14 Julle vrouens, julle kinders en julle vee sal in die land woon wat Moses julle aan hierdie kant* van die Jordaanrivier gegee het,+ maar al julle magtige vegters+ moet in gevegsformasie voor julle broers die rivier oorsteek.+ Julle moet hulle help
-