7 En Moses het aan die halwe stam van Manasʹse ’n erfdeel in Basan gegee,+ en Josua het aan die ander helfte van die stam ’n stuk grond gegee by hulle broers aan die westekant van die Jordaanrivier.+ En toe Josua hulle na hulle tente weggestuur het, het hy hulle ook geseën