53 “Die land moet as ’n erfenis onder hulle verdeel word, volgens die aantal name op die lys.+ 54 Jy moet die erfdeel van die groter groepe groter maak en die erfdeel van die kleiner groepe kleiner maak.+ Elke groep se erfdeel moet in verhouding tot die aantal geregistreerdes gegee word.