15Die land wat aan die families van die stam van Juda toegewys is,*+ het gestrek tot by die grens van Edom,+ die wildernis Zin, tot by die suidelike punt van die Negeb.
3 En dit het suidwaarts verby die opdraand van Akrabʹbim+ na Zin gestrek. Dit het van die suide opgegaan na Kaʹdes-Barneʹa,+ toe na Hesron en op na Addar, en dit het met ’n draai na Karka gegaan.