Eksodus 6:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 Die seuns van Meraʹri was Magli en Musi. Dit was die families van die Leviete, volgens hulle geslagslyne.+ Numeri 3:33 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 33 Die afstammelinge van Meraʹri was die familie van die Magliete en die familie van die Musiete. Dit was die families van Meraʹri.+
19 Die seuns van Meraʹri was Magli en Musi. Dit was die families van die Leviete, volgens hulle geslagslyne.+
33 Die afstammelinge van Meraʹri was die familie van die Magliete en die familie van die Musiete. Dit was die families van Meraʹri.+