23 Neem ook ’n ronde brood en ’n ringvormige brood wat met olie gemaak is en ’n platbrood uit die mandjie met ongesuurde brood wat voor Jehovah is. 24 Jy moet dit alles in die hande van Aäron en in die hande van sy seuns sit, en jy moet dit as ’n beweegoffer heen en weer voor Jehovah beweeg.