22 “‘Wanneer ’n hoofman+ onopsetlik sondig deur een van al die dinge te doen wat Jehovah sy God beveel het nie gedoen mag word nie en hy skuldig word, 23 of as hy bewus word van ’n sonde wat hy teen die gebod gepleeg het, dan moet hy ’n jong bokram sonder gebrek as sy offer bring.