Numeri 1:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 “Neem een man van elke stam saam met jou. Elkeen moet ’n hoof van sy vaderhuis wees.+ Numeri 1:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 van Dan: Ahiëser,+ die seun van Ammiʹsaddai;