Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 26:62, 63
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 62 Die geregistreerdes, al die manlike persone van ’n maand en ouer, was altesaam 23 000.+ Want hulle is nie onder die Israeliete geregistreer nie,+ omdat geen erfdeel onder die Israeliete aan hulle gegee moes word nie.+

      63 Dit is hulle wat deur Moses en die priester Eleaʹsar geregistreer is toe hulle die Israeliete op die woestynvlaktes van Moab by die Jordaanrivier oorkant Jeʹrigo geregistreer het.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel