-
1 Kronieke 23:32Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
32 Hulle het ook hulle verantwoordelikhede nagekom in verband met die tent van samekoms en in verband met die heiligdom. En hulle het hulle broers, die seuns van Aäron, gehelp met die werk by die huis van Jehovah.
-