-
Numeri 3:38Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
38 Moses, Aäron en die seuns van Aäron het kamp opgeslaan voor die tabernakel, aan die oostekant, voor die tent van samekoms, aan die kant waar die son opkom. Hulle het die verantwoordelikheid gehad om na die heiligdom om te sien as hulle verpligting namens die Israeliete. Enigiemand anders* wat nader gekom het, sou doodgemaak word.+
-