Numeri 1:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 1 En Jehovah het met Moses in die wildernis Siʹnai gepraat,+ in die tent van samekoms,+ op die eerste dag van die tweede maand, in die tweede jaar ná hulle uittog uit Egipte.+ Hy het gesê:
1 En Jehovah het met Moses in die wildernis Siʹnai gepraat,+ in die tent van samekoms,+ op die eerste dag van die tweede maand, in die tweede jaar ná hulle uittog uit Egipte.+ Hy het gesê: