4 “Neem een man van elke stam saam met jou. Elkeen moet ’n hoof van sy vaderhuis wees.+5 Dít is die name van die manne wat by julle sal staan: van Ruben: Eliʹsur,+ die seun van Sedeʹür;
10 “Die driestamgroep van die kamp van Ruben+ volgens hulle afdelings* sal aan die suidekant wees. Die hoofman van die kinders van Ruben is Eliʹsur,+ die seun van Sedeʹür.