-
Numeri 11:4, 5Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
4 Die gemengde skare*+ wat onder hulle was, het toe selfsugtige begeertes+ uitgespreek, en die Israeliete het ook begin huil en gesê: “Wie sal vir ons vleis gee om te eet?+ 5 Ons verlang so na die vis wat ons verniet in Egipte geëet het, en na die komkommers, die waatlemoene, die preie, die uie en die knoffel!+
-