-
Numeri 34:2, 3Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
2 “Gee die Israeliete hierdie instruksies: ‘Wanneer julle in die land Kanaän ingaan,+ moet dít die grense wees van die land wat julle as ’n erfdeel sal ontvang:+
3 “‘Julle suidelike grens moet van die wildernis Zin af langs Edom strek, en aan die oostekant moet julle suidelike grens by die verste punt van die Soutsee* begin.+
-