6 Met verloop van tyd het die Ammoniete besef dat Dawid hulle begin haat het, en daarom het die Ammoniete manne gestuur om 20 000 Siriese voetsoldate van Bet-Rehob+ en Soba te huur.+ Hulle het ook die koning van Maʹäga+ met 1 000 manne en 12 000 manne van Istob* gehuur.+
8 En die Ammoniete het in gevegsformasie by die ingang van die stadspoort gaan staan, terwyl die Siriërs van Soba en van Rehob, sowel as Istob* en Maʹäga eenkant in die oop veld was.