Numeri 32:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Toe hulle na die Eskol-vallei*+ gegaan het en die land gesien het, het hulle die Israeliete se moed gebreek sodat hulle nie in die land wou ingaan wat Jehovah aan hulle sou gee nie.+
9 Toe hulle na die Eskol-vallei*+ gegaan het en die land gesien het, het hulle die Israeliete se moed gebreek sodat hulle nie in die land wou ingaan wat Jehovah aan hulle sou gee nie.+