Numeri 13:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 van die stam van Eʹfraim: Hoseʹa,+ die seun van Nun; Numeri 13:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 Dit is die name van die manne wat Moses gestuur het om die land te verken. En Moses het Hoseʹa, die seun van Nun, die naam Josua*+ gegee.
16 Dit is die name van die manne wat Moses gestuur het om die land te verken. En Moses het Hoseʹa, die seun van Nun, die naam Josua*+ gegee.