Levitikus 3:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 “‘As sy offer ’n vrede-offer*+ is en as hy dit uit die beeste aanbied, hetsy ’n bul of ’n koei, moet hy ’n dier sonder gebrek voor Jehovah aanbied. Levitikus 3:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Hy moet ’n deel van die vrede-offer* as ’n vuuroffer vir Jehovah aanbied:+ die vet+ wat die ingewande bedek, al die vet wat om die ingewande is Levitikus 7:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 “‘En dít is die wet van die vrede-offer*+ wat iemand vir Jehovah mag aanbied:
3 “‘As sy offer ’n vrede-offer*+ is en as hy dit uit die beeste aanbied, hetsy ’n bul of ’n koei, moet hy ’n dier sonder gebrek voor Jehovah aanbied.
3 Hy moet ’n deel van die vrede-offer* as ’n vuuroffer vir Jehovah aanbied:+ die vet+ wat die ingewande bedek, al die vet wat om die ingewande is