Genesis 48:20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 Hy het dus voortgegaan om hulle op daardie dag te seën+ en gesê: “Laat Israel julle name noem wanneer hulle seëninge uitspreek en sê:‘Mag God jou soos Eʹfraim en soos Manasʹse maak.’” So het hy Eʹfraim voor Manasʹse bly stel.
20 Hy het dus voortgegaan om hulle op daardie dag te seën+ en gesê: “Laat Israel julle name noem wanneer hulle seëninge uitspreek en sê:‘Mag God jou soos Eʹfraim en soos Manasʹse maak.’” So het hy Eʹfraim voor Manasʹse bly stel.