Numeri 16:6, 7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Korag, jy en al jou ondersteuners+ moet die volgende doen: Neem vuurbakke+ 7 en sit môre vuur* daarin en sit reukwerk daarop voor Jehovah, en die man wat Jehovah sal kies,+ hy is die heilige. Kinders van Levi,+ julle het te ver gegaan!”
6 Korag, jy en al jou ondersteuners+ moet die volgende doen: Neem vuurbakke+ 7 en sit môre vuur* daarin en sit reukwerk daarop voor Jehovah, en die man wat Jehovah sal kies,+ hy is die heilige. Kinders van Levi,+ julle het te ver gegaan!”