Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 29:27
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 27 Van die ram vir die inhuldiging,+ wat vir Aäron en sy seuns geoffer is, moet jy die bors van die beweegoffer heilig, wat heen en weer beweeg is, sowel as die boud van die heilige deel, wat bygedra is.

  • Levitikus 7:34
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 34 Want ek neem die bors van die beweegoffer en die boud van die heilige deel van die Israeliete se vrede-offers,* en ek gee dit aan die priester Aäron en sy seuns as ’n permanente wetsvoorskrif vir die Israeliete.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel