26 “Neem dan die bors van die ram vir die inhuldiging,+ wat vir Aäron geoffer word, en beweeg dit heen en weer as ’n beweegoffer voor Jehovah, en dit sal jou deel word.
34 Want ek neem die bors van die beweegoffer en die boud van die heilige deel van die Israeliete se vrede-offers,* en ek gee dit aan die priester Aäron en sy seuns as ’n permanente wetsvoorskrif vir die Israeliete.+