Numeri 19:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 “‘’n Rein man moet die as van die koei bymekaarmaak+ en dit buite die kamp op ’n rein plek sit, en dit sal deur die gemeenskap van Israel gehou word om water voor te berei wat vir reiniging gebruik sal word.+ Dit is ’n sonde-offer.
9 “‘’n Rein man moet die as van die koei bymekaarmaak+ en dit buite die kamp op ’n rein plek sit, en dit sal deur die gemeenskap van Israel gehou word om water voor te berei wat vir reiniging gebruik sal word.+ Dit is ’n sonde-offer.