Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 22:35
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 35 Maar Jehovah se engel het vir Biʹleam gesê: “Gaan saam met die manne, maar jy mag net sê wat ek vir jou sê.” Biʹleam het dus verder gegaan saam met Balak se leiers.

  • Numeri 23:11, 12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 Balak het toe vir Biʹleam gesê: “Wat het jy aan my gedoen? Ek het jou laat kom om my vyande te vervloek, maar al wat jy gedoen het, was om hulle te seën.”+ 12 Hy het geantwoord: “Moet ek nie alles sê wat Jehovah in my mond sit nie?”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel