Numeri 3:32 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 32 Die hoof van die hoofmanne van die Leviete was Eleaʹsar,+ die seun van die priester Aäron. Hy het toesig gehou oor dié wat verantwoordelikhede by die heiligdom gehad het. Numeri 20:26 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 26 Trek Aäron se klere uit+ en trek dit vir sy seun Eleaʹsar+ aan, en Aäron sal daar sterf.”*
32 Die hoof van die hoofmanne van die Leviete was Eleaʹsar,+ die seun van die priester Aäron. Hy het toesig gehou oor dié wat verantwoordelikhede by die heiligdom gehad het.