Numeri 22:38 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 38 Biʹleam het Balak geantwoord: “Wel, hier is ek nou. Maar sal ek toegelaat word om enigiets te sê? Ek kan net sê wat God my laat sê.”+ Numeri 23:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Hy het geantwoord: “Moet ek nie alles sê wat Jehovah in my mond sit nie?”+
38 Biʹleam het Balak geantwoord: “Wel, hier is ek nou. Maar sal ek toegelaat word om enigiets te sê? Ek kan net sê wat God my laat sê.”+