Numeri 22:41 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 41 In die oggend het Balak vir Biʹleam na Bamot-Baäl opgeneem. Van daar af kon hy die hele volk sien.+ Numeri 23:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 23 Toe het Biʹleam vir Balak gesê: “Bou sewe altare op hierdie plek+ en maak vir my sewe bulle en sewe ramme gereed.” Numeri 23:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Toe het hy hom na die veld Sofim geneem, na die top van Pisga,+ en sewe altare gebou en ’n bul en ’n ram op elke altaar geoffer.+
41 In die oggend het Balak vir Biʹleam na Bamot-Baäl opgeneem. Van daar af kon hy die hele volk sien.+
23 Toe het Biʹleam vir Balak gesê: “Bou sewe altare op hierdie plek+ en maak vir my sewe bulle en sewe ramme gereed.”
14 Toe het hy hom na die veld Sofim geneem, na die top van Pisga,+ en sewe altare gebou en ’n bul en ’n ram op elke altaar geoffer.+